Preek Opnames

Seisoene


Augustus - September 2020

Ons huidige reeks handel oor die seisoene in 'n mens se lewe. Wat sê God se Woord oor die verskillende tye van ons lewens? Die winters, die somers, en alles tussenin.

Kliek hier

Onlangse Preke

Datum Kampus Prediker Tema Skakels

Vorige Reekse

Uitdagende Geloof

In Uitdagende Geloof / Daring Faith sal jy ontdek watter tipe geloof God behaag, hoe geloof werk en hoe jy met meer geloof kan leef.

Kliek hier

Paasfees 2020

Herontdek die diep verlossingswerk van Jesus aan die kruis van Golgota en die kosbare geskenk van genade en nuwe lewe deur Sy opstanding.

Kliek hier

40 Dae van Gebed

In ons eerste reeks vir 2020 daag ons elke gelowige uit tot 'n dieper gebedslewe. Beantwoord God steeds gebede? Natuurlik! Ontdek opnuut die krag van gebed.

Kliek hier